Tải bản đầy đủ (.pdf) (52 trang)

kids south africa diere

Bạn đang xem bản rút gọn của tài liệu. Xem và tải ngay bản đầy đủ của tài liệu tại đây (28.42 MB, 52 trang )

WEN 10 PS3-KONSOLES
SPELETJIES + KUNSPAKKIES

VAN R55 000
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
movie
NEW
movie
SPACE
ROBOTS
The Lorax

SILLY PET
TRICKS!
FREAKY
TORNADO
MADAGASCAR
AND MORE!
2
HAPPY
FEET
2
HAPPY FEET

TITANIC


MYSTERY
SOLVED

GAMES, JOKES
,
3


CLOUDED
LEOPARD
RESCUE

SPACE
ROBOTS
The Lorax
SILLY PET
TRICKS!
FREAKY
TORNADO

MADAGASCAR
AND MORE!
2
HAPPY
FEET
2
HAPPY FEET

TITANIC
MYSTERY

SOLVED

GAMES
,
JOKES
,
3


CLOUDED
LEOPARD
RESCUE

SPACE
ROBOTS
The Lorax
SILLY PET
TRICKS!
FREAKY
TORNADO
MADAGASCAR
AND MORE!
2
HAPPY
FEET
2
HAPPY FEET

TITANIC
MYSTERY

SOLVED

GAMES, JOKES,
3


CLOUDED
LEOPARD
RESCUE

SPACE
ROBOTS
The Lorax
SILLY PET
TRICKS!
FREAKY
TORNADO

MADAGASCAR
AND MORE!
2
HAPPY
FEET
2
HAPPY FEET

TITANIC
MYSTERY
SOLVED


GAMES, JOKES,
3


CLOUDED
LEOPARD
RESCUE
NUWE
fliek
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NUWE
fliek
NEW

m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NUWE
fliek
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW

movie
NUWE
fliek
AGTER DIE
SKERMS VAN
WRECK-IT
RALPH
AGTER DIE
SKERMS VAN
WRECK-IT
RALPH
AGTER DIE
SKERMS VAN
WRECK-IT
RALPH
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
AGTER DIE
SKERMS VAN
WRECK-IT

RALPH
NUW
E
fliek
NUW
E
fliek
NUW
E
fliek
NUW
E
fliek
Uitgawe 78 Februarie 2013 R27,00 (met BTW)
WAAG EN VERKEN
www.ngkids.co.za
Uitgawe 78 Februarie 2013 R27,00 (met BTW)
Newelluiperd Gered | Is Diere Lief Vir Mekaar?
DiereDiere
AANGEBIED DEUR BOSTIK
AANGEBIED DEUR BOSTIKAANGEBIED DEUR BOSTIK
9 771990 684006
0 2 0 7 8
Ongelooflike
sjokoladebeelde
9 780620 452090
0 2 0 0 7
8
FREE


GIFTS
inside!
trading cards
AND MOSHI
STICKERS
DINOWAURS
FIGURINE
A FAmily SA FAri,
CAmerAS And more
worth r100 000!
SUPER
SNAKES
SUPER
SNAKES
SNAKES
SUPER
SNAKES
SUPER
SNAKES
SUPER
SNAKES
SUPER
SNAKES
SUPER
SNAKES
SUPER
JUMPING
GIANTS
OF AFRICA
DARE TO EXPLORE

www.ngkids.co.za
Issue 97 September 2012 R27
,
00 (VAT incl.)
Issue 97 September 2012 R27,00 (VAT incl.)
9 771811 723006
0 9 0 9 7
A
FAmily
SAFAri,
CAmerAS
And
more
worth
r110 000!
E
L
A
N
D
E
L
A
N
D
E
L
A
N
D

LEMUR
Hide–and-Seek
L
E
M
U
R
Hide–and-Seek
HANGING
WITH BATS
HANGING
WITH BATS
HALLOWEEN:
Fun Stuff,
Pets in Costumes
and Ghost Stories
HALLOWEEN:
Fun Stuff,
Pets in Costumes
and Ghost Stories
HALLOWEEN:
Fun Stuff,
Pets in Costumes
and Ghost Stories
NEW MOVIE
Frankenweenie
NEW MOVIE
Frankenweenie
NEW MOVIE
Frankenweenie

Skateboar dS, roller
SkateS, watcheS and
cool gear.
Skateboar dS,
roller
SkateS
, watcheS and
cool gear.
DARE TO EXPLORE
www.ngkids.co.za
Issue 98 October 2012 R27
,
00 (VAT incl.)
Issue 98 October 2012 R27,00 (VAT incl.)
9 771811 723006
1 0 0 9 8
2 FREE
COPIES
Puzzles,
Games,
Jokes and
more!
HOLOGRAM
RULER
R50
Summer 2012/13
Landwyd in uitgesoekte
Spar-winkels
BLOKRAAIE,
SPELETJIES,

GRAPPIES EN
MEER!
NatioNal GeoGraphic KiDS
3
HALLO
• Skryfaanons:Die Redakteur, NG KIDS, Posbus 740,
Kaapstad 8000.
• Stuure-posna of
 SMS*’nbriefna“NGK Letters”33970.
Stuur vir ons jul briewe en foto’s. Laat weet wat julle
dink en wanneer julle verjaar. Ons hoor graag van julle!
* Gewone tariewe geld vir MMS’e, so vra eers jou ouers! SMS’e kos R1,50.
Gratis SMS’e tel nie. Gaan na www.ngkids.co.za vir bepalings en voorwaardes.
LIEWE FIona,
HoE Gaan DIT? EK IS ’n GRooT aanHanGER Van naTIonaL
GEoGRapHIc KIDS. EK IS So LIEF VIR DIE TYDSKRIF oMDaT DIT
BESLIS nIE TYDMoRS IS nIE. DIS LEERSaaM, DIS pRET En DIT
Gaan ooR DIERE En BEWaRInG! Kan JULLE aSSEBLIEF VoLGEnDE
JaaR EEn UITGaWE nET ooR SEELEWE DoEn? EK IS DoL ooR
VISSE! MaaK DIT aSSEBLIEF DIE SEpTEMBER-UITGaWE aS JULLE
Kan. BaIE DanKIE. EK WIL GRaaG VIR ’n WonDERLIKE TYDSKRIF
DanKIE SÊ. DIE UITLEG, DIE InLIGTInG, DIE FoTo’S En FonT IS
pERFEK!!! WannEER EK EEnDaG UnIVERSITEIT ToE Gaan, WIL EK
GRaaG ’n MaRIEnE BIoLooG WoRD.
EK HoU Van DIE ManIERE WaaRop JULLE In DIE TYDSKRIF ooR
BEWaRInG SKRYF: DanKIE VIR aL DIE MoEITE DaaRMEE. EK
WIL EEnDaG ’n SKUILInG VIR KaTTE En VISSE BEGIn. DIS MY
DRooM!!! EK HooR GRaaG Van JoU.
anGIE MInnIE, 13
BRIEF VAN

DIE MAAND
HALLO
Waag en Verken!
Ns. Laat weet my wat jy graag in 2013 in die tydskrif wil lees
– soos Angie in haar brief doen. Sê jou sê! Daar is volgende
maand weer ’n leserspeiling.
My kat Beast slaap op die vreemdste plekke: bo-op boekrakke,
uitgestrek op die rekenaar se toetsbord, in ’n kartondoos vol
herwinbare materiaal. Ons soek soms ’n ewigheid na hom.
Ons wil graag alles oor jul troeteldiere weet – al die oulike,
snaakse of dapper dinge wat hulle doen, hoekom jy so dol oor
jou dier is, of ’n foto waarop hulle met hul hare of vere pronk.
Hulle word dalk die sterre van hul eie bladsy in NG KIDS. Dit
gaan oor jul troeteldiere en ons noem dit Dieremaats Vir Altyd.
As jy op ’n koel, diervriendelike plek vakansie gehou het, sal
ons ook graag meer daaroor wil weet. Stuur vir ons vrae oor
hul gedrag en hoe jy hulle sterk en gesond kan hou. Ons sal ons
vriendelike diereveearts vra om raad te gee.
Met ons nuutste meningspeiling het ons uitgevind dat ’n
stewige 89 persent van julle ’n troeteldier het. Dis meestal een
of twee katte of honde, maar party van julle is so gelukkig om
op klein plase te woon! Een leser het twee honde, drie katte,
drie hoenders, vier eende en twee hamsters. ’n Ander een het
vier honde, 42 hoenders, 73 parkiete, een vark, 24 ganse, ses
kalkoene en vier perde!
Ons vier dié maand Valentynsdag met ’n ongelooflike storie
wat wys dat diere vir mekaar omgee. Ons wys jou ook hoe om
’n “hartlike”present vir iemand spesiaals te maak.
Die growweneus-pylstert is in gevaar en om
almal daarvan te laat weet, het ons tien

van hulle in die tydskrif weggesteek.

Hier is een, maar kan jy al

tien opspoor?
INTEKENARE
VAN DIE MAAND
Februarie se intekenare van die maand is Tinus Kits (11),
MJ Kleinhans (5), Peter Botha (14) en Kinah Deerdts (12).
Hulle wen* elkeen ’n Emthunzini-hoed, wat tussen R300 en
R380 werd is. Met Emthunzini-hoede is dit pret en maklik
om jou vel dié somer teen die son te beskerm deur meer
as 98 persent van die son se skadelike ultraviolet strale
weg te keer. Al die hoede het ’n USBF van meer as 50 en die
Kankervereniging van Suid-Afrika se seël van erkenning. Hulle
is in ’n reeks style by verskeie winkels in Suid-Afrika te kry.
Gaan na www.sunhats.co.za of bel 022-409-2160 as jy een soek.
Superheld van die See
Hy het supermagte waarvan ons net kan droom
Wreck-it Ralph
NG KIDS loer agter die skerms
van dié nuwe fliek.

Op die Voorblad

AFDELINGS
6 Dieremaats vir Altyd 38 Teken In 46 In die Prentjie
8 Wonderlike Diere
41 Vet Pret 48 Speelfabriek
15 Jong Kuns-wedstryd 42 Wat op Aarde? 50 Laaste Lag

bladsy 16
bladsy 20
Voorbladfoto:IFAW / WTI / S. KADUR (LUIPERD)
Voorbladinsette: © 2012 DISNEY (WRECK-IT RALPH); IStOCK PHOTO (ILLUSTRASIES)
bladsY 3: SEBASTIAN VOIGT (FIONA); ISTOCKPHOTO (ILLUSTRASIES); FOTO’S VERSKAF
bladsY 4: ©
GETTY IMAGES (WATERBIDSPRINK AAN); IFAW / WTI / A MOOKERJEE (LUIPERD); © DISNEY 2012. ALLE REGTE VOORBEHOU.
(wreck-it ralph)

Diereliefde
Gee diere vir mekaar om? Vind uit.
Newelluiperd Gered
’n Unieke wesie kry ’n tweede kans.
Sjokolade
Bekyk watertandkuns van regoor die wêreld.
bladsy 34
bladsy 36
REDAKSIELYS
Redakteur Fiona Thomson
e-pos:
Besturende Redakteur
Delené van der Lugt
Assistent-redakteur Jani Coetzee

Kunsredukteer Monique Petersen
Vertaler Pieter van der Lugt
Subredakteur Magdel Palm
UITGEWERSPAN
Algemene Bestuurder
Jacques Breytenbach

Mede-uitgewer
Kelly Cloete
VERKOPE
Sakebestuurder
(Maandelikse Tydskrifte)
Denise Wilkinson
011-263-4915
Verkoopsbestuurder
(Leefstyl Tydskrifte)
Jane Ruinard
011-322-0959
Besigheidsbestuurder
(Uitvoerende Span)
Terence Winson
021-443-9418
Verkoopsbe stuurder (Kaapst ad)
Abigail Wilmot
021-443-9818
Verkoopsbestuurder
(KwaZulu-Natal)
Eugene Marais
031-533-7655
Direkte Verkoopsbestuurder
(Leefstyl Tydskrifte)
Danie Nell
011-263-4957
Digitale Besigheidsbestuurder
Marilize Hay
011-263-4761


Durban: Sentrale Verkoopspan
(Agentskappe) Tel: 031-533-7600
Johannesburg: Sentrale
Verkoopspan (Agentskappe)
Tel: 011-322-0711
Kaapstad: Sentrale Verkoopspan
(Agentskappe) Tel: 021-443-9401
BEMARKING EN REKLAME
Uitvoerende Bestuurder:
Geleenthede en Skakelwerk
Lisel Daniels
Tel:021-443-9857
Stuur alle betalings aan:
NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS,
Posbus 1802, Kaapstad 8000,
of NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS,
Vrypos CB0006, Kaapstad 8000 SA.
Tel.: 0860-103578
Faks: 021-405-1033
E-pos:
DIGITAAL
Digitale Assistent
Shounees Moola
Webtuiste: www.ngkids.co.za
NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS
KAAPSTAD:
NG KIDS, 4de Vloer,
Absa-gebou, Adderleystraat 4,
Kaapstad 8001
Tel.: 021-443-9871

Faks: 021-406-2450
Posadres: Posbus 740,
Kaapstad 8000
DIREKTEURE
John Relihan, Raj Lalbahadur
REPRODUKSIE Media24
DRUKWERK PAAR
Faks: 021-446-1533
Posadres: Posbus 2271,
Kaapstad 8000
DIREKTEURE
John Relihan, Raj Lalbahadur
REPRODUKSIE Media24
DRUKWERK PAARL
Media Cape
VERSPREIDING


Kopiereg Media24. Alle regte voorbehou. Geen deel van die publikasie mag herskep,
in ’n databasis gestoor of sonder vooraf toestemming van Media24 in enige vorm
of met enige metode, elektronies of meganies, oorgedra word nie.
NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS word twaalf keer per jaar uitgegee en versprei
deur Media24 met vergunning van die National Geographic Society, Washington
DC 20036.
Uitgegee deur die National Geographic Society
Raadsvoorsitter en Hoof- Uitvoerende Beampte John M. Fahey jr.
President Timothy T. Kelley Uitvoerende Vise-president Terrence B. Adamson
President, Publikasie en Digitaal Declan Moore
Internasionale publikasie Yulia Boyle, Vise-president; Diana Z. Jaksic, Direkteur;
Jennifer C. Jones, Bestuurder; Cynthia Combs, Regtebestuurder

NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS-tydskrif
Uitvoerende Vise-president en Wêreldwye Uitgewer Claudia Malley;
Hoof Skeppende Beampte, Boeke, Kinders en Gesin Melina Gerosa Bellows;
Senior Vise-president Kinderpublikasies Nancy Laties Feresten; Vise-president
Julie Vosburgh Agnone; Ontwerpdirekteur, Boeke en Kinderpublikasie Jonathan
Halling; Uitvoerende Redakteur Rachel Buchholz; Wetenskapredakteur
Catherine D. Hughes; Redaksioneel: Andrea Silen, Mederedakteur; Nick
Spagnoli, Kopieredakteur; Kay Boatner , Assistentredakteur Foto’s: Jay Sumner,
Fotodirekteur, Kinderpublikasies; Kelley Miller, Senior Redakteur, Lisa Jewell,
Redakteur Kuns: Eva Absher, Ontwerp Direkteur; Nicole M. Lazarus, Kunsdirekteur;
Julide Obuz Dengel, Ontwerper
NG EXPLORER EN EXTREME EXPLORER
Vise-president en Uitgewer Francis Downey; Kunsredakteur en Ontwerper
Karen Thompson; Redakteurs Brenna Maloney, Dana Jensen,
Sara Chauhan, Macon Morehouse; Ontwerper James Wildman; Fotoredakteur
Shannon Hibberd, Mary Ann Price
bladsy 30
TYDSKRIFTE

VIR
R50!
Eksklusief
te koop in
Knip uit vir
skoolprojekte.
Tydskrifte kan verskil as
wat hier gewys word.
*Net in Engels te kry
Project
Pack

Hoekom is ’n marmotjie in
Engels ’n “guinea pig”? Is hy ’n
soort varkie?
– Deon le Roux, 7, Pretoria
Die Franse het hul dashonde
meestal gebruik om hase, vosse
en ander klein diere te jag.
Die koningshuis het graag
dashonde aangehou.

Die Franse woord
“basset” is die
eerste keer in
die 1600’s vir
’n ras met
kort bene
gebruik.
Dis waar
die Engelse
naam
“basset
hound”
vandaan kom.
Stuur foto’s, tekeninge en
vrae wat spesiaal vir dié
bladsy is! Jy kan ook ons
NG KIDS-veearts enigiets
vra wat jy wil weet.
Feite oor
Franse dashonde

1
2
3
Is jou dier vol hare,
vere of skubbe? Maak
nie saak nie, want
dokter Van der Been
het al die antwoorde
op jou vrae.
Bederf jou Brak
Maak vir hom lekker
beskuitjies vir Valentynsdag!
Deon, hulle is
knaagdiere. Maar dié
Suid-Amerikaanse
haarbolle se stewige
lyfies en hoë
skreegeluide laat ’n
mens nogal aan klein
varkies dink!
Wat het gebeur toe die
hond na ’n vlooisirkus is?
V
Hy is met al die spelers weg!
A
Maak só:
1. Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius.
2. Meng die volgraanmeel en mielieblom.
3. Voeg olie, hoendersop, eiers en melk by.
4. Meng deeglik.

Hondehappies vir
Valentynsdag
Kry eers:
1 koppie volgraanmeel | 1/3 koppie mielieblom
| 1 eetlepel canola-olie | 1/4 koppie hoendersop
met lae sodium | 1 eier | 1/8 koppie melk, laevet of
vetvry | 1 geklopte eier vir laag bo-oor
5. Sprinkel meel oor jou
werkoppervlak en rol die deeg
daarop uit totdat dit 5 millimeter
dik is.
6. Druk met koekievorms beskuitjies
uit die deeg. Ons het vir die pret ’n
hoendervorm gebruik omdat daar
hoendersop in is.
7. Rol die ekstra deeg uit. Maak soveel
hondebeskuitjies as wat jy kan. Ons maak
’n bal van die laaste stuk en druk dit plat
om ’n gewone koekie te vorm.
8. Smeer met ’n kwassie van die
eiermengsel oor elke koekie.
9. Bak vir ’n halfuur of tot goudbruin.
10. Laat hulle op ’n draadrak afkoel.
Franse
dashond
Chopper
sxc.hu (franse dashonde); ander foto’s verskaf
Liewe Fiona
Ek woon op Mauritius en is
nege jaar oud. Ek is regtig DOL

oor NG KIDS. Ek het ’n hond,
twee katte en ’n vis. Ons het nie
die hond gekry nie, sy het óns
gekry! Eendag het sy besluit
om na ons huis te kom. Ons het
haar gesien en aangeneem.
Ek is lief vir diere! – Danya
Casaleggio, 9, Mauritius
Stuur vir ons briewe, vrae, foto’s, tekeninge en grappe oor troeteldiere!
• E-pos: | Vra ’n ouer om ’n foto van jou dier op ons Facebook-blad (www.facebook.com/NationalGeographicKidsSA) te laai.
• Skryf aan Die Redakteur, Posbus 740, Kaapstad 8000.
Ons wil graag jul troeteldiere ontmoet!
Liewe Fiona
My naam is Jack en ek is dol oor
julle tydskrif. Ek koop dit elke
maand! Ek het ’n hamster met die
naam Chopper. Hy hardloop ons
huis vol, maar ek kry hom altyd
weer! Hy is ’n jaar oud en my beste
vriend. Hy het ’n fantastiese hok
met tonnels en ’n wiel. Hy is baie
aktief. Ek is baie lief vir hom!
– Jack de Beer, 10, Durban
DEUR KELLEY MILLER
TOEMAAR, MY
WORSHONDMAAT!
EK SAL
JOU RED!
NAAM Lotse
GROOTSTE PRET

Bestuur ’n skuilplek
vir “hot dogs”.
BESTE SPEELDING ’n
Bottel wat tamatiesous
uitspuit
GROOTSTE PES
Worsbroodjieverkopers
in die park
DUBBELLAAG
ROL SOVEEL
MAKLIKER AS
ENKELLAAG
AF.
NAAM June
GROOTSTE PRET
Herversier die
badkamer
BESTE SPEELDING
Plastiekeendjie
GROOTSTE PES Nat
toiletpapier onder
haar kloue
8
februarIe 2013
Lincolshire, Engeland
Lizzy is ’n gestreepte rondloperkat wat op soek was na ’n warm kolletjie om haar kleintjies te kry. Sy het die perfekte
plek ontdek: in ’n hoenderhok by die skool Weston St Mary’s. Angie Bradshaw, die onderwysassistent wat vir die skool se
“troeteldiere” sorg, het die kat een oggend met vier kleintjies daar gekry. Lizzy deel haar nuwe huis met ’n hen en haar
eiers. Om haar huismaat te help, lê sy soms op die eiers sodat hulle kan warm bly. Die hen het eers gedink dis eienaardig,
maar dis asof hulle besluit het om hul ma-werk te deel. Nou kan die hen buite gaan kos soek, want sy weet haar eiers

bly warm terwyl sy weg is.
KOPIEREG SWNS.COM (LIZZY); INPRA (MILEY CYRUS);
ISTOCKPHOTO (VARK); TESSA STEYN (BUFFEL)
Wie was
eerste - die
hoender of
die kat?
KAT HELP
HEN
Florida, Amerika
Toe sy op 23 November verlede jaar twintig
geword het, het Miley Cyrus ’n ongewone
present gekry. Die ster van Hannah
Montana is dol oor diere en maak baie tyd
om mense aan te moedig om hulle te help.
PETA, ’n organisasie wat vir diereregte veg, het
gedink sy sou baie van ’n varkie hou.
Tracey Reiman, die uitvoerende vise-president
van PETA, het vir E! News gesê: “Miley is altyd
besig om vir haar miljoene aanhangers te vertel
wat hulle kan doen om die wêreld ’n gawer plek te
maak. Sy moedig mense aan om diere aan te neem,
praat oor koeie wat op suiwelplase swaarkry en baie
meer.” Nora die varkie is gered en kom van ’n diereskuiling
in Florida. Wonder of sy op Miley se volgende album sal sing?
NatioNal GeoGraphic KiDS
9
DEUR FIONA THOMSON
Bela Bela, Limpopo
Horizon die jong buffelbul is op ’n veiling vir ’n rekordbedrag van

R26 miljoen verkoop. Dit was regoor die wêreld in die nuus, want
dié hoop geld was sommer R8 miljoen meer as die vorige beste
veilingprys vir ’n bul. Een van die dinge wat Horizon baie spesiaal
maak, is sy lang horings. Hulle is saam 130,5 sentimeter lank – so
lank soos ’n tienjarige kind! Horizon se vorige eienaar, Jacques
Malan, wat Horizon geteel het, glo bulle soos dié een sal help om
bosreuse in die natuur terug te plaas waar jagters hulle lank
gelede byna uitgewis het.
Die buffel is een van die Groot Vyf en baie gevaarlik vir
mense, want hy kan aanval en jou met sy lang horings gaffel. Die
horings is baie ongewoon: ’n uitgegroeide bul s’n is bo-op sy kop
aan mekaar vas. Dit beskerm hom baie goed, want selfs ’n koeël
sal nie maklik deur hulle kan kom nie.
WAT ’N
PRESENT!
HORIZON
LIEWE
dagboek,
my varkie
is my beste
vriend!
Moenie met
my sukkel
nie!
MILEY HET ’N VARKIE
SOOS DIÉ EEN GEKRY.
10
februarIe 2013
2
1

WAT RUIK
LEKKERDER
AS GESNYDE
DAKGRAS?












v
r
e
e
m
d
-
m
e
t
e
r
WAT Dak vol gras
WAAR Tórshavn, Faroe-eilande

MEER Die gras lyk altyd
groener op die ander dak?
Op ’n groep eilande naby
Ysland plant mense gras op
hul dakke om die hitte in te
hou sodat die huise heeljaar
kan warm bly. Om te keer
dat die dakke in oerwoude
verander, moet die gras om
en bo-op die geboue gesny
word. Moet sê: grassny is
seker lekkerder as jy ’n mooi
uitsig het.
– Kait Gallagher
MAN SNY DAKGRAS
REUTERS / BOB STRONG (DAK); © LOUIE PSIHOYOS /
SCIENCE FACTION / CORBIS (BALLONNE)
PROMOSIEARTIKEL
WAT Vlieg met ballonne
WAAR Coalinga, Amerika
MEER Dié ou is
net wind. As jy gek
genoeg is, kan jy in
’n harnas onderaan
’n tros ballonne vol
helium vlieg. Om op
te styg, laat jy water
uit houers aan jou sye
uitloop. Wanneer jy wil
terugkom aarde toe,

steek jy die ballonne
met ’n skêr stukkend.
Pas net op vir voëls met
skerp snawels!

– Kay Boatner
MAN DRYF WEG!












v
r
e
e
m
d
-
m
e
t
e

r
HY IS SEKER
OP PAD NA ’N
PARTYTJIE.
REGOOR
die
Van
WÊRELD
REGOOR
die
Van
WÊRELD
REGOOR
die
Van
WÊRELD
REGOOR
die
Van
WÊRELD
Met Speedo SA se reeks swemdrag en
toerusting vir kinders kan hulle maklik en
veilig leer swen. Elf gelukkige lesers kan ’n
Speedo-stel wen. Dit bestaan uit ’n Futura
Shade-duikbril, ’n gevormde
silikoonswempet en ’n swembadstel vir
kinders van 6 tot 14. Die prys is R400 werd.
Stuur jou naam, ouderdom en foonnommer
na * met
“Speedo NG KIDS Giveaway” in die

onderwerpveld. In uitgesoekte winkels
beskikbaar. Bel 021-461-0346
vir meer inligting.
KIES DIE PERFEKTE HUIS
VIR DIE MENS SE BESTE VRIEND
JoJo Tanks maak ’n verskeidenheid UV-
bestande poliëtileen-hokke in allerhande
groottes en kleure. Hulle maak maklik skoon
en bied skuiling teen hitte of koue. Vier
gelukkige lesers kan ’n groot hondehok van
R550 wen. SMS* “NGK KENNEL”, jou naam,
ouderdom en e-posadres na 33970*. Bel
013-262-3021 om uit te vind waar die naaste
handelaar is.
WEN MET SPEEDO
*Gaan na bladsy 49 vir bepalinGs en voorwaardes
EXCLUSIVE BOOKS GAAN
SAAM TERUG SKOOL TOE
Maak gereed vir skool met ongelooflike
aanbiedinge van 26 Desember 2012 tot
25 Januarie 2013 in al ons winkels. Kies van
allerhande items soos Lamy-penne, Crayola,
Legami-dagboeke en Magic Mushroom-
uitveërs met skerpmakers. Jy sal definitief
die koelste kind in die klas wees.
WEN een van vier R250-geskenkbewyse van
Exclusive Books. SMS* jou naam, van,
ouderdom, e-posadres en die sleutelwoord
“NGK SCHOOL” na 33970*.
Besoek www.exclus1ves.co.za vir

meer inligting.
EXCLUSIVE BOOKS GAAN
SAAM TERUG SKOOL TOE
Maak gereed vir skool met ongelooflike
aanbiedinge van 26 Desember 2012 tot
25 Januarie 2013 in al ons winkels. Kies van
allerhande items soos Lamy-penne, Crayola,
Legami-dagboeke en Magic Mushroom-
uitveërs met skerpmakers. Jy sal definitief
die koelste kind in die klas wees.
WEN een van vier R250-geskenkbewyse van
Exclusive Books. SMS* jou naam, van,
ouderdom, e-posadres en die sleutelwoord
“NGK SCHOOL” na 33970*.
Besoek www.exclus1ves.co.za vir
meer inligting.
3
WENWEN
WEN
WENWEN
WEN
WENWEN
WEN
Laai NG KIDS op jou
rekenaar, skootrekenaar,
of tablet af. Koop een
uitgawe of spaar deur vir
’n jaar in te teken.
DIGITAAL!
RAAK

MAAK SO:
TWEE:

Registreer by

www.mysubs.co.za
R
e
no
s
ter
gered


WEN 10 PS3-KONSOLES

SPELETJIES + KUNSPAKKIES

VAN R55 000
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
movie
NEW
movie
SPACE

ROBOTS
Harry Potter
The FInal Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU
PANDA
2

GIANT
RABBIT

COOL
TOYS!

TAYLOR
SWIFT
HAPPY
FEET
3
ALVIN AND THE
CHIPMUNKS
2
HAPPY FEET

COOL
CASTLES
COOL

5

TOYS

SPACE
ROBOTS
Harry Potter
The Final Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU
PANDA
2

GIANT
RABBIT

COOL
TOYS!

TAYLOR
SWIFT
HAPPY
FEET
3
ALVIN AND THE
CHIPMUNKS
2
HAPPY FEET

COOL
CASTLES

COOL

5
TOYS

SPACE
ROBOTS
Harry Potter
The Final Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU
PANDA
2

GIANT
RABBIT

COOL
TOYS!

TAYLOR
SWIFT
HAPPY
FEET
3
ALVIN AND THE
CHIPMUNKS
2
HAPPY FEET


COOL
CASTLES
COOL
5
TOYS

SPACE
ROBOTS
Harry Potter
The Final Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU
PANDA
2

GIANT
RABBIT

COOL
TOYS!

TAYLOR
SWIFT
HAPPY
FEET
3
ALVIN AND THE
CHIPMUNKS

2
HAPPY FEET

COOL
CASTLES
COOL
5
TOYS
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
movie
NEW
m

ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
m
ovie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie

NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
NEW
movie
KOEL FLIEK
ADVENTURES IN
ZAMBEZIA
KOEL FLIEK
Adventures in
Zambezia
KOEL FLIEK
Adventures in
Zambezia
Uitgawe 77 Januarie 2013 R27,00 (met BTW)
WAAG EN VERKEN
www.ngkids.co.za
Uitgawe 77 Januarie 2013 R27,00 (met BTW)
9 771990 684006

0 1 0 7 7
MERK JOU
SAK!
GRATIS
BEWYS

VAN R50
Bluf jou brein
AANGEBIED DEUR BOSTIK
AANGEBIED DEUR BOSTIKAANGEBIED DEUR BOSTIK
EEN:
Vra jou
ma of pa
om te help.
VIER:
Gaan na “betaal”,
vul jou kredietkaart-
besonderhede in en
laai jou e-tydskrif
af!
DRIE:

Soek vir National
Geographic
Kids en kliek
op “plaas in
mandjie”.
DEUR JUlika kEnnaway En Fiona Thomson
M
eer as 80 persent

van die wêreld se
renosters woon in
Suid-Afrika en daarom is
dit ons taak om hulle op
te pas. Wildstropers maak
gemiddeld een renoster
per dag dood. Dis al bewys
dat renosterhorings niks
bevat waarvan jy medisyne
kan maak nie, maar tog
betaal baie mense nog ’n
fortuin vir iets wat basies
uit dieselfde stof as jou
vingernaels bestaan.
Dit kos baie spesiale
toerusting, mense en
opleiding om renosters
te beskerm. Ons kan almal
iets bydra!
NG KIDS kyk na van
die wonderlike werk wat
besorgde mense doen.
16
JANUARIE 2013
Micah van Schalkwyk
vergeet van haar
hoogtevreeS!
Red die renoster
Hier is twee
maniere waarop

avontuurlike
Suid-Afrikaners
geld vir renosters
insamel.










R
a
a
k

a
k
t
i
e
f
!
NatioNal GeoG raphic Ki DS
17
V
i

r

m
e
e
r

i
n
l
i
g
t
i
n
g

o
f

o
m

i
n

t
e

t

e
k
e
n

v
i
r

v
o
l
g
e
n
d
e

j
a
a
r
,

b
e
s
o
e
k


w
w
w
.
r
e
n
o
s
t
e
r
v
e
l
d
m
t
b
.
c
o
.
z
a
w
w
w
.

s
k
y
d
i
v
e
4
r
h
i
n
o
s
.
o
r
g

|

w
w
w
.
a
f
r
i
c

a
n
c
o
n
s
e
r
v
a
t
i
o
n
.
o
r
g
VRYVAL VIR
RENOSTERS
Nog ’n koel manier waarop mense geld vir renosters insamel, is om
hulself aan ’n ervare vryvalspringer vas te gespe en saam met hom
uit ’n vliegtuig te spring. Dié projek is in 2011 begin en het
R500 000 opgelewer. Dis ’n klomp geld en die organiseerders het dadelik
aan nog ’n insameling vir 2012 begin werk. Tot Wêreldrenosterdag in
September is daar regoor die land sulke vryvalgeleenthede gehou en op
die ou end is R6,5 miljoen ingesamel. Micah van Schalkwyk van die
Afrika-bewaringstrust ly aan hoogtevrees , maar sy het op haar tande
gebyt en ook gespring. “Renosterstropery maak my siek,” sê sy.
“Die manier waarop dié diere doodgemaak word, is afgryslik en die

gierigheid van mense wat dié onwettige handel aan die gang hou, is
skandelik. Renosterstropery wys daar is nog mense wat geen respek
vir ons natuurlewe het nie.” Tristen Simmens (13) van Selly Park
Convent Primary School was die jongste vryvaller en die oudste
was 77. Drie jong ouens het selfs kaal vir die saak gespring! 
Die vryvalle samel geld vir die Afrika-bewar ingstrust
in. Hulle koop toerusting soos vliegtuie, radio’s en
opsporingsapparate vir die veldwagters
wat stropers probeer vang.
Red die renoster
RY DIE
RENOSTER
Die Renosterveld se Ride the Rhino Race is ’n drie dae
lange bergfietswedren van Langebaan na Durbanville in die
Wes-Kaap wat in September se skoolvakansie plaasvind. Die
superfikse ryers Adriaan Louw Kriel, Dean Morgan en Edward Best
was die voorste drie in verlede jaar se junior afdeling.
“Ons jonges kan met dié wedren die renoster help terwyl ons met
ons gunstelingsport besig is,” sê Edward (in die middel op foto).
“Dis fantasties! Ek sal die res van my lewe aan die Rhino deelneem.”
Die Renosterveld se organiseerder van geleenthede, Heidi Eloff, sê
hulle het gedink ’n bergfietswedren is die ideale manier om ryers
deur die ernstig bedreigde habitat van die Renosterveld aan die
Weskus te neem. “Renosters het vry rondgeloop in die gebied
waar jy nou nog renosterbossies kry. Dis ’n gepaste plek
om vir mense te vertel van die vreeslike gevaar waarin
renosters verkeer. Die geld wat ons insamel, gaan
na die Bedreigde Natuurlewetrust en twee
renosters wat erg deur wildstropers
beseer is, maar oorleef het.”

5
7
© Gary Bell / Oceanwide imaGes
deur emily krieger
feite
sintuiglike
1
2
6
4
’n

Boksjellievis

het
24


oë.
3
7
Seeperdjies
kan gelyk na
albei kante

kyk.
Party
pikkewyne
geniet die reuk
van

vrot
kool.
Party vlieë


kan mekaar op
’n grashalm
hoor land.
Katvisse
gebruik hul hele lyf
om te proe.
Die

smaakbekers
wat suur kan
proe
, kan ook voel
dat iets bruis.
12
februarie 2013
’n Olifant lig
soms
sy slurp

soos ’n duikboot se


periskoop
om aan die lug te snuif.
PROMOSIEARTIKEL

Maak ’n persoonlike CD en sit dit in ’n handgemaakte omslag wat jy vir
Valentynsdag vir ’n ouer of vriend kan gee. Kies van jou gunstelingliedjies
uit jou CD-versameling, neem boodskappe op en maak jou eie liedjie as
jy wil. Met verbeelding en Bostik se hulp sal jy beslis daardie spesiale
mens baie beïndruk!
Al gom waarmee jy Crazy Clay aan
ander oppervlaktes kan laat vassit, is
Blits Stik. Vra ’n grootmens om te help
en gebruik ’n paar druppels om jou
kunswerkie op die koevert vas te plak.
Nou kan jy jou present met ’n breë
glimlag vir iemand gee.
Vou die kante van die papier oor die
CD en sorg dat die rante nie verder as
halfpad oor die skyf is nie. Maak nog
’n vou reg bo die CD. Maak dit weer
oop en vou twee driehoekies wat jou
sal help om die flap in die CD-houer te
steek.
Maak ’n koddige, vrolike dier van
Bostik Crazy Clay. Meng van die Crazy
Clay om jou eie kleure te skep. Plak
twee wiebelogies uit die Bling Bitz-wiel
op die diertjie en laat hom goed droog
word.
Begin met ’n vel A4-papier wat ’n
helder kleur het en verkieslik herwin is.
Sit die CD op die kort kant neer.
•Bostik Blits Stik
•Bostik Crazy Clay

•Skêr
Geniet die plesier van presente gee met Bostik en gaan na www.bostik.co.za vir nog puik skeppende idees.
•Papier
•CD
•Bostik Bling Bitz-wiel
On
g
e
l
oofl
ik
e
Dierevriende
On
g
e
l

oofl
ik
e
Dierevriende
On
g
e
l

oofl
ik
e

Dierevriende
On g e l
oofl ik e
Dierevriende
On g e l oof
l ik e
Dierevriende
New York, Amerika
Toe Sobe die groen iguana vir Johann die kat ontmoet het, het dit gelyk of die reptiel nie
kon besluit wat hy van dié bol hare met die spits ore dink nie. Sobe het homself opgepof om
groot en gevaarlik te lyk, maar dit het Johann nie afgeskrik nie. Pleks van weg te draf, het die
kat hom teen die iguana gevryf. Sobe het dadelik ontspan, plat gaan lê en sy oë toegemaak. “Hy het
slap geraak,” vertel Rina Deych, die versorger wat die twee diere aangeneem het.
Kort voor lank was die twee gereeld saam. Johann het dikwels na Sobe
se hok gegaan om langs sy skubberige maat te slaap. As die kat nie kom
kuier nie, het Sobe hom gaan soek. Johann het die iguana skoon gelek en
Sobe het van sy blaarhappies gedeel wanneer die kat honger was.
Sobe het selfs geweet wanneer sy katvriend ekstra aandag nodig het.
Johann het ’n operasie ondergaan en agterna het die iguana die
kat beskerm teen enigiemand wat te naby gekom het. Johann was
gou gesond en die diere kon weer soos altyd in die son lê, teen mekaar
opkrul of slaap. Klink asof die twee ’n droomspan is!
HUISKAT
SOORT Daar is meer
as 40 erkende soorte
huiskatte.
GERAAMTE Daar is meer
bene in ’n kat se lyf as in
’n mens s’n.
SlAAPTYD Katte slaap

tot 16 uur per dag.
SPINDOKTER Volgens
party navorsers help ’n
kat se gespin om enige
beseerde bene en spiere
vinniger te laat herstel.
SNORSTORIES Jy kan aan
’n kat se lyftaal en die
posisie van sy snorbaard
sien in watter bui hy is.
DEUR ELISABETH DEFFNER
Iguana kuIer met kat
staan stil…
daar is iets
groen in
jou skubbe.
GrOEN IGUANA
BlYPlEK Sentraal- en
Suid-Amerika
KOS Meestal plante
HOU ASEM OP Groen
iguanas kan tot ’n halfuur
onder water bly.
BESKERMING As ’n groen
iguana bedreig word, kan
hy ’n stuk van sy stert
laat afval om roofdiere te
verwar.
EIER-AARDIG
Die ma’s begrawe hul eiers

en die babas moet grawe
om bo die grond uit te kom
nadat hulle uitgebroei het.
© RINA DEYCH (ALBEI)
Kyk op Nat Geo WILD na
die TV-reeks Unlikely
Animal Friends. Vra
eers ’n ouer of jy mag.
14
februarie 2013
MEER
SIEN
MEER
SIEN
MEER
SIEN
MEER
SIEN
Die paneel sal inskrywings volgens skeppendheid (50 persent) en vaardigheid
(50 persent) beoordeel en hul beslissing is finaal. Die kunswerke self moet vir
beoordeling beskikbaar wees.
Augmented ReAlity Book technology ©2012 Sony computeR
enteRtAinment euRope. “WondeRBook” iS ’n geRegiStReeRde
hAndelSmeRk VAn Sony computeR enteRtAinment euRope. Alle
Regte VooRBehou. WondeRBook™: Book of SpellS ©2012 Sony
computeR enteRtAinment euRope. uitgegee deuR Sony computeR
enteRtAinment euRope. ontWikkel deuR Scee london Studio.
Alle Regte VooRBehou.
WEDSTRYD
Aandag, alle jong kunstenaars! Verf, doen beeldhouwerk of teken

iets besonders en jy wen dalk NG KIDS se Jong Kuns-wedstryd!
RAAK SKEPPEND
MET KLEI, papiEr
mAche, HOUT
OF HERWINDE
MATERIALE.

3-D-BEELDE
MENG EN PLAK
ENIGE MATERIAAL
VIR ’N UNIEKE
MEESTERSTUK.
Collage of
gemengde media
TEKEN MET POTLODE
OF KRYT, OF VERF
’N STILLEWE OF ’N
TONEEL UIT JOU
VERBEELDING.
TEKEN EN VERF
Verf ’n prent, maak ’n beeld of
skep ’n collage. Enigiets kan
jou inspireer en dit kan enige
grootte wees! Besluit vir watter
afdelings jy wil inskryf.
Jy kan een kunswerk vir elke
afdeling stuur.
Die wedstryd het op
19 Desember 2012 begin en
eindig op 26 Februarie 2013.

1
2
3
Inskrywingsvorm op bladsy 49.

Elektronies: Stuur jou inskrywings
met e-pos na yac@ngkids.
co.za. Tik “NG KIDS YAC” in
die onderwerpveld. Sluit jou
ouderdomsgroep, jou kunswerk se
naam, en die afdeling in. Ons sal
die kunswerk self vir beoordeling
nodig hê.
Pos: NG KIDS Jong Kuns-wedstryd,
Posbus 740, Kaapstad 8000.
Aflewering: Media24
Leefstylafdeling,
Versendingsafdeling, Grondvloer,
ABSA-gebou, Adderleystraat 4,
Kaapstad.
Aanlyn: Vra ’n ouer om na
NG KIDS SA se aanhangersblad
op Facebook (www.facebook.com/
NationalGeographicKidsSA) te gaan
en op “Young Artists Competition”
te kliek.
1
2
3
4

5
Sluitingsdatum
26 Februarie 2013
Nege wenners, drie in elke afdeling, sal ’n kunssak met kunsvoorraad soos
Glitter Glue en Crazy Clay van Bostik kry. Hulle word vir ’n jaar op NG KIDS
ingeteken en wen ook ’n PS3™-konsole, Move Starter Pack, ’n Wonderbook™
Book of Spells en ’n ekstra speletjie. Die prys is R4 799 werd. Die skool wat die
meeste inskrywings stuur, kry dieselfde prys en ook R5 000 se kunsvoorraad
en drie kunssakke van Bostik!
Beleef pret op ’n heel nuwe vlak met Sony Playstation
®
en reis deur ’n
wêreld van speletjies, flieks en meer in hoë definisie. Wonderbook™ is ’n
nuwe ekstra vir PS3™ wat met versterkte werklikheidstegnologie die
wêreld om jou verander en misterie na jou sitkamer bring. Book of Spells
is die eerste titel vir Wonderbook™ wat in die verbode afdeling van
Hogwarts™ se biblioteek is. Dis ’n gevorderde handboek vir studente wat
hulle help op hul pad om bedrewe hekse of towenaars te word. Book of Spells
skep ’n veilige omgewing waarin studente kan lees, ontdek, leer en al die
bekende, geliefde towerspreuke kan oefen.
Aangebied deur
www.bostik.co.za
BEPALINGS,
VOORWAARDES
EN INSKRYWINGS-
VORM OP
BLADSY 49
AANGEBIED DEUR BOSTIK
AANGEBIED DEUR BOSTIKAANGEBIED DEUR BOSTIK
KUNSPAKKIE

HOOFPRYS
16
february 2013
is diere

vir mekaar?
Sak laer, ek
wil vir ma
’n geheim
vertel!
16
februarIe 2013
NatioNal GeoGraphic KiDS
17
© andy rouse / nature picture library
(olifante); kathy jo gerguson (ysbere)
Ses mooi stories wat jou hart
sal laat warm klop
is diere

vir mekaar?
L i e F
D
is ’n seun! Romani het pas ’n
baba gehad en dis die eerste
Asiatiese olifant wat in die
Rosamond Gifford-dieretuin in
Amerika gebore word. Die
olifante se oppasser, Chuck Doyle, glimlag
breed vir die verrimpelde, pasgebore

kleintjie wat voor hom staan.
Romani se baba drink klaar en raak
aan die slaap. Sy waaksame ma staan
soos ’n groot skild bo-oor hom. Dis stil
in die skuur en Chuck doof die ligte. Dan
doen die ma iets vir haar eerste kind wat
Chuck nooit sal vergeet nie. Sy voel met
haar slurp rond. Soos ’n mensma haar
kind se komberse sal regtrek, maak die
olifant saggies haar baba met strooi toe.
Ag, ma! Is dit liefde? Wetenskaplikes
het altyd gesê net mense voel liefde,
maar nou wonder hulle weer daaroor.
Jaak Panksepp, ’n neurowetenskaplike
van die Washington State-universiteit
in Amerika, dink gevoelens soos liefde is
in elke dier se brein ingebou. Hulle word
gebore met gevoelens wat hul gedrag
beïnvloed. Die belangrikste gevoel is een
wat Jaak “soek” noem. Dis die behoefte
om goed te voel. Diere voel soos baie
mense goed as hulle na iets kan uitsien
– en iemand het vir wie hulle omgee.
Hier is nog stories oor diere se liefde.
DEUR ALINE ALEXANDER NEWMAN
DIE DIERBARE BEER
Triton is ’n ysbeer van 400 kilogram en hy eet heeltyd. Ook nie net vleis nie.
Dié lewende kosverwerker verorber ook takke vol blare. Eendag sit Else
Poulsen, sy opsigter in die Detroit-dieretuin in Amerika, ekstra takke in
Triton se hok. Hoekom? Sy soek vir hom vrou. Else bring ’n wyfie met die

naam Bärle om by hom te woon en hoop hy sal sy kos deel. Triton kyk net
een keer na Bärle en sy knieë raak lam. Sy hou nie dadelik van hom nie,
maar hy dra vir haar esdoringblare aan en steel haar hart met sy presente.
Later word ’n kleintjie gebore. In die natuur sou Triton al lankal weg
gewees het. Ysbeermannetjies hang nie rond as die paartyd verby is nie
en help nie kinders grootmaak nie. Maar Triton bring nog steeds vir Bärle
geskenke soos ’n plastiekspeelding waarin Else klein snoepies soos rosyne
gesit het. “Hulle is baie geheg aan mekaar,” sê sy.
’n present?
vir my?
dis gaaf
van jou!
NatioNal GeoGraphic KiDS
17
compares
© anup shah / nature picture library
(sjimpansees); © corbis premium rf / alamy (tiere);
frans lanting / national geographic stock (tier-
insetsel); sam / salt river wild horses (perde);
courtesy of philadelphia zoo (otters, albei)
SUSSIE LEER om tE DEEL
Sover ons weet, is Glitter en Golden die oudste
sjimpansee-tweeling wat in die natuur oorleef het. Hulle is
ook baie geheg aan mekaar. Toe hulle eenkeer nie hul ma
kon kry nie, het hulle die nag styf opgekrul teen mekaar
geslaap in ’n nes wat hulle self gebou het.
Maar vandag trek Glitter ’n ontevrede gesig en maak sy
klageluide. Haar ma en suster smul aan die vleis van ’n apie
wat pas gevang is. Vir sjimpansees in Tanzanië se woude is
dit ’n spesiale ete. Maar dis onregverdig dat Glitter niks kry

nie! Sy raak gefrustreerd en steek haar hand uit om te
bedel. Haar ma dink dalk sy het klaar geëet, want sy
ignoreer Glitter se geneul.
Nou kyk Golden na haar tweelingsuster. “Sy het vir Glitter
van haar vleis gaan gee,” vertel Kristin J. Mosher, ’n
wildfotograaf wat hulle dopgehou het. Diere deel selde hul
kos met broers en susters. Golden het geen rede gehad om
dit te doen nie. Is sy dalk lief vir haar suster?
’n tIER SpEEL ma
Balendu Singh is is ’n ere-opsigter in die
nasionale Ranthambore-park in Indië.
Hy is bekommerd, want twee Bengaalse
tierwelpies het verdwyn. Tierwelpies bly
gewoonlik ’n paar jaar by hul ma, wat
hulle leer hoe om op hul eie te oorleef.
Die pa’s help nie met die kinders nie.
Dié twee welpies het hul ma verloor en
nou is hul slaapplek ook leeg. Het die
sterkste tiermannetjie die weerlose
kleintjies doodgemaak? Balendu vra
bosbewaarders om hom te help. Hulle
stel ’n “strik” met kameras en kry só
’n foto van ’n mannetjie met die naam
Zalim. Een van die verlore welpies is ook
op die foto! Zalim het nie die kleintjies
gejag nie, hy laat hulle saam met hom
loop en leer hulle hoe om tiere te wees.
Balendu vind later uit wanneer die
welpies ’n bok vang, laat Zalim hulle eet
pleks van alles vir homself te vat soos

die meeste mannetjies sal maak. As ’n
ander tier een van sy “kinders” bedreig,
jaag hy hom weg.
“Zalim voel beslis iets vir die twee
kleintjies,” sê Balendu. “Hy het die rol
van hul ma oorgeneem.”
Dis nou ’n groot kat wat regtig sy
strepe verdien.
EK IS BAIE
HONGER. HET
PA GEnoemÊ
WAT ONS VIR
AANDETE GAAN
KRY?
HOEKOM
KAN ek
nooit voor
sit nie?
18
februarie 2013
THIS IS A CAPTION
© anup shah / nature picture library
(sjimpansees); © corbis premium rf / alamy (tiere);
frans lanting / national geographic stock (tier-
insetsel); sam / salt river wild horses (perde);
courtesy of philadelphia zoo (otters, albei)
DAPPER PERD
Dis bloedig warm en Champ die wilde hings
koel saam met sy trop van nege langs die
Salt-rivier in Amerika af. Die wildfotograaf

Becky Standridge hou hulle van die suidelike
wal af dop.
Nóg perde verskyn oorkant die rivier.
Champ en die ander hingste sien hulle en
begin deur die water loop om te gaan hallo sê.
Die merries bly agter, maar een jong vul
besluit om saam te gaan. Sy swem tot in die
diep water waar die stroom sterker is en word
skielik meegesleur. Sy stamp teen ’n ander
perd en raak onder die water weg.
Die vul verskyn weer. Sy skop met haar
voorbene en haar mond is wyd oop van vrees.
Champ sien sy is in die moeilikheid. Hy
gaan vinnig na haar, byt aan haar nek vas en
trek haar na ’n veilige plek. Dan gaan hy na sy
vriende terug.
“Perde gee vir mekaar om,” sê Becky.
“Champ maak altyd seker dat almal veilig is.”
PADKOS VIR PA
Dis etenstyd in die Philadelphia-
dieretuin in Amerika. ’n Opsigter bring
’n emmer vis na die reuse otters se hok.
Die otterma en haar vyf honger welpies
draf vinnig nader. Banjo, die kleintjies
se pa, is 19 en een van die oudste otters
in die wêreld. Hy het artritis en beweeg
baie stadig.
Die jong otters is baie opgewonde.
Hulle spring rond en blaf terwyl die
opsigter vir hulle katvis deur die

heining voer. Almal is gou aan die eet,
maar die moeë ou Banjo sit eenkant op
’n stomp langs die otterpoel.
Banjo is nooit bang hy gaan nie kos
kry nie, want sy kinders sorg mooi vir
hom. Een van hulle skiet weg en gaan
sit ’n vis voor Banjo se voete neer. Die
pa eet terwyl die kleintjie wegskarrel
om nog kos te gaan haal.
Banjo leef verbasend lank. Is dit
omdat sy gesin vir hom sorg? “Beslis,”
sê die karnivoor-kurator, Tammy
Schmidt. “Veeartse wat hom versorg,
’n veilige omgewing in die dieretuin en
familie is die geheim.”
Sjoe! ja,
jy het beslis
’n regte ou
visasem.
HOEKOM HET
EK NIE MAAR
SWEMLESSE
GAAN NEEM
NIE?
NatioNal GeoGraphic KiDS
19
20
februarIe 2013
SUPERPAK
Hulle is heel huislik, maar

party waterbidsprinkane het
uitspattige uitgaanklere.
Die pouwaterbidsprinkaan het
’n regte superheldpak van helder
rooi, groen en blou. Ander soorte het
kolle wat geel gloei. Die diere steek
gewoonlik hul kleure weg wanneer
hulle by die huis is, maar flits dit
wanneer ongenooide gaste te
naby kom.
In rotse en koraal
onder vlak, warm
seewater woon daar
’n kwaai, vreeslose
dier met voorpote
soos ’n bidsprinkaan
en ’n lyf soos ’n
garnaal. Ontmoet die
pouwaterbidsprinkaan,
een lid van ’n spesie
met supermagte
waarvan ons net kan
droom
Ons weet van geen dier wat beter as ’n waterbid-
sprinkaan sien nie. Sy oë is op stele en draai heeltyd in
aparte rigtings. Hy sien tien keer meer kleure as ons
en selfs ultraviolet strale. Hy kan met drie dele van sy
oë na een ding kyk, wat hom help om afstand perfek
te skat. Daarom slaan hy byna nooit mis nie. Kenners
dink hy kan soorte koraal, roofdiere en tot deursky-

nende prooi uitken. Hy sien ook ’n soort lig wat vir
3-D-flieks gebruik word. Dalk sal hy ’n 3-D-fliek
met een oog en sonder ’n bril kan kyk!
Wetenskaplikes dink hulle sal dinge
soos beter DVD’s kan maak
as hulle kan vasstel hoe
sy oë werk.
SUPEROË
KWAAI FAMILIE
Hulle is nie garnale, bidsprinkane of
krewe nie. Hul regte familienaam
is stomatopode. Party is piepklein,
ander word tot 40 sentimeter lank.
Party het pleks van vuiste twee stekels
soos harpoene waarmee hulle prooi
doodsteek. Maar elke superhelde het
sy aartsvyande. In party wêrelddele
eet mense ’n hele paar van die 400
soorte waterbidsprinkane. “Seekatte,
seeskilpaaie, kleiner haaie en van die
groter rifvisse jag hulle ook,” sê Tinus
Beukes, bedryfsdirekteur van die Twee
Oseane-akwarium in Kaapstad.
DEUR PIETER VAN DER LUGT
NatioNal GeoGraphic KiDS
21
© Getty / Gallo imaGes
WAAR’S
MY VISSE?
Mense sit graag seewier

of stukke dooie koraal in
soutwaterakwariums en ontdek
dan hul visse verdwyn. Dis ’n teken
dat ’n waterbidsprinkaan in die wier
of koraal wegkruip. Dis moeilik om
hulle te vang – die beste raad is om
die wier of rots en hopelik ook die
dier daarmee saam weg te gooi.
“Ons hou hulle by die akwarium
in ’n aparte tenk,” sê Tinus.
Maak sin
KYK JY DALK
vir MY?
SUPERSWEMMER
SUPERSPIOEN
SUPERVUIS
Die pouwaterbidsprinkaan kan 18 sentimeter lank word. Sy voorste
kloue beweeg soos ’n bidsprinkaan se voorpote, maar het ’n vuis
vooraan wat die hardste hou in die diereryk slaan. Die vuis kan teen
80 kilometer per uur trek en versnel so vinnig soos ’n koeël uit ’n
geweer. Dis so vinnig dat water voor die vuis vir ’n deel van ’n
sekonde kook. Dit maak borrels en wanneer hulle bars, maak hulle ’n
skokgolf wat die prooi amper net so hard soos die vuis tref.
Dis sommer niks om ’n krap se dop of ’n skulp oop te breek nie.
Groter waterbidsprinkane kan ’n akwarium se glas met een hou
breek. Party duikers noem hulle “thumb splitters”. As jy te na aan een
se huis kom of hom probeer vang, kan hy jou nael kraak of die vel aan
jou vinger oopvlek.
Die vuis is baie sterk. Boksers beseer dikwels hul hande al dra hulle
handskoene, maar die waterbidsprinkaan se vuis kan 50 000 houe

plant sonder om te kraak of te breek. Dan vervel die dier en saam
met sy nuwe vel kry hy ’n paar splinternuwe vuiste.
Ingenieurs probeer uitvind hoe dié vuiste so taai en skokbestand,
maar veerlig kan wees. Dit kan hulle help om nuwe materiale vir
enigiets van vliegtuie tot koeëlvaste klere te maak.
Waterbidsprinkane het kort lywe en lang, soepel sterte. Dit help hulle om maklik in klein ruimtes
te draai. Onderaan hul lywe is klein “vinne” wat soos roeispane lyk en hulle help om blitsig te
beweeg wanneer hulle jag of ’n roofdier probeer afskud.
Die waterbidsprinkaan weet van alles wat om hom gebeur. Hy kan
ander lede van sy familie aan hul reuk uitken. Daarom sal hy
dadelik weet of dit Koos van langsaan of ’n nuwe ou is wat sy neus
laat kriewel.
22
februarIe 2013
0
3
KOEL
James Fisher (1); © andreas maecker / alamy (2); © Frans lemmens / alamy (3); © authentic-Originals / alamy (4);
© kheng hO tOh / dreamstime (5); © minyun ZhOu / dreamstime (6); cOurtesy OF ZOrb (7); © Patricia hOFmeester /
dreamstime (9); © travelling-light / dreamstime (11); ingrid visser / hedgehOg hOuse / minden Pictures / natiOnal
geOgraPhic stOck (13); © Peter cassidy / age FOtOstOck (14)
6
5
4
1
8
7
9
10
11

14
3 2
5
NIEU-SEELAND
DINGE
OOR
Nieu-Seeland se 90 Mile Beach is net 60 myl lank.
NIEU-
SEELANDERS

HOU VAN ’N
GEBAKTE
EIER
OP ’N
HAMBURGER.
Die uitgesterfde
Nieu-Seelandse
MOA-VOËL
was tot 3
meter hoog.
Die Maori, die eerste
mense wat na Nieu-Seeland
is, groet mekaar
tradisioneel deur
HUL NEUSE TEEN
MEKAAR S’N TE DRUK.
MENSE HET
GEGLO JY KAN ’N
BLAAR VAN DIE
NIEU-SEELANDSE

PEPERBOOM KOU
AS ’N TAND PYN.
Jy kan ’n
reksprong van ’n
192 METER
HOË platform op
die land se hoogste
mensgemaakte
struktuur doen.
GROOT DELE VAN DIE FLIEK
The hobbiT IS IN
NIEU-SEELAND VERFILM.

IN EEN
MAORI-DORP IS
DAAR ’N GEISER WAT
GEREELD WATER
TOT SO HOOG SOOS
SES VERDIEPINGS
UITSPUIT.
12
DIE LAND HET SY EIE
TYDSONE, NIEU-
SEELANDSE STANDAARDTYD.
13
EEN NIEU-SEELANDSE INSEK
WAT VAN ’N KRIEK FAMILIE IS,
KAN SO GROOT SOOS ’N
MENS SE HAND WORD.
HOKEY POKEY,

VANIELJEROOMYS
met stukke
toffie, is ’n
gewilde nasionale
SNOEPIE.
DIE MAORI NOEM HUL
LAND DIE “LAND VAN DIE
LANG, WIT WOLK”.
Nieu-Seelanders
het “GLOBE RIDING”
uitgedink. Jy rol in ’n
groot bal teen ’n heuwel
af.
DIE SKAARSSTE
SOORT
SEEDOLFYNE,
MAUI SE
DOLFYNE,
WOON AAN
DELE VAN DIE
LAND SE KUS.
NatioNal GeoGraphic KiDS
23
Jason Friend / Getty imaGes (15); © GeoFF moon / minden Pictures (16); © charles sichel-outcalt /
dreamstime (17); © huGoht / dreamstime (18); © looK die BildaGentur der FotoGraFen GmBh / alamy (19);
© daniel Kaesler / alamy (21); © dmitry PichuGin / dreamstime (23); © martin Green / dreamstime (24); © tomas
PavelKa / dreamstime (25); © roB suisted (26); © rePoxeK / dreamstime (27); © GreG BalFour evans / alamy (30)
16 17 15
2524
20

23
21
DEUR ZACHARY PETIT
18
27
29
NIEU-SEELAND
NIEU-SEELAND SE GROOTSTE STAD, AUCKLAND,
IS OP ’N AKTIEWE VULKAANVELD GEBOU.
30
BALDWINSTRAAT
IN DUNEDIN
IS EEN VAN DIE
STEILSTE IN DIE
WÊRELD.
VLERMUISE IS DIÉ
LAND SE ENIGSTE
INHEEMSE
LANDSOOGDIERE.
26
19
Met laagwater in
Curio Bay sien jy
versteende bome wat
180 miljoen jaar oud is.
EEN SOORT
REUSE
ERDWURM
WORD TOT
’N

METER
LANK.
22
EEN HEUWEL SE NAAM IS TAUMATAWHAKATANGIHANGAKOAUAUOTAMATEAPOKAIWHENUAKITANATAHU.
FRYING PAN LAKE IS PLEK-
PLEK SO WARM DAT JY ’N EIER
DAARIN KAN KOOK.
’N VULKANIESE
UITBARSTING HET

26 500 JAAR GELEDE
DIE KRATER GEVORM
WAARIN DIE LAND SE
GROOTSTE MEER IS.
DAAR IS BAIE
GEOTERMIESE AKSIE IN
DIE STAD ROTORUA, WAAR
STOOM SOMS UIT
KRAKE IN SYPAADJIES
OPSTYG.
Duiwe is lank
gebruik om pos
op Nieu-seeland
se Great
Barrier-
eiland
af te
lewer.
DIE LAND HET
SEWE SKAPE

VIR ELKE MENS.
DIE SUIDELIKE ALPE
IS ONDER DIE WÊRELD SE
BERGE WAT DIE VINNIGSTE
HOËR WORD.
WELLINGTON
IN NIEU-SEELAND
is die suidelikste
hoofstad op DIE
PLANEET.
OP DIE
JAARLIKSE
WILDEKOSFEES
IN HOKITIKA
kan jy maaiers
en kewerlarwes
eet.
Ouers mag hul kinders
nie ’n naam met meer as
100 karakters gee nie.
28
Slange is oral op
die
eiland en selfs in
dieretuine verbode.
Kyk net dié
Kyk net dié
vreemde feite.
vreemde feite.
deur jeannette kimmel










V
e
r
l
i
e
f
d
e

m
u
s
k
i
e
t
e

z
o

e
m

s
o
m
s

i
n

h
a
r
m
o
n
i
e

s
a
a
m
.
AULOFOBIE is
’n Vrees Vir Fluite
.
© VACLAV VOLRAB / DREAMSTIME (KAMEELPERD); © NATHALIE SPELIERS UFERMANN / DREAMSTIME (MUSKIETE); JULIDE DENGEL
/ NGS-PERSONEEL (MUSIEKNOTE, HALSBAND VIR HOND, PANNEKOEKE, SNEEUVLOKKIE); © UDW / UPPA / ZUMA PRESS / NEWSCOM

(SUIGSTOKKIE); © ASSOCIATED PRESS / MAURICE EMETSHU (AAP); © GEORGE KROLL / DREAMSTIME (KOEI), © NOMADSOUL1 /
DREAMSTIME (BAD), FOTO DIGITAAL SAAMGESTEL
DAAR IS ’N MUSEUM
WAT NET VOL
HALSBANDE
VIR HONDE
IS.
DAAR IS ’N MUSEUM
WAT NET VOL
HALSBANDE
VIR HONDE
IS.
WORD
WORD
GENOEM.
GENOEM.
GENOEM.
OSSIKONE
KAMEELPERDE SE
“HORINGS”
KAMEELPERDE SE


“HORINGS”
KAMEELPERDE SE


“HORINGS”
OSSIKONE
WORD

OSSIKONE
OP
INTERNASIONALE
PANNEKOEKDAG
HARDLOOP
MENSE RESIES MET ’N PAN
WAARIN DAAR ’N PAN
-
NEKOEK IS.
OP
INTERNASIONALE
PANNEKOEKDAG
HARDLOOP
MENSE RESIES MET ’N PAN
WAARIN DAAR ’N PAN-
NEKOEK IS.
SMELTENDE
SNEEU UIT DIE
AUSTRALIESE ALPE
WORD GEBRUIK OM
VIR DELE VAN DIE
LAND ELEKTRISITEIT
OP TE WEK
SMELTENDE
SNEEU UIT DIE
AUSTRALIESE ALPE
WORD GEBRUIK OM
VIR DELE VAN DIE
LAND ELEKTRISITEIT
OP TE WEK

SMELTENDE
SNEEU UIT DIE
AUSTRALIESE ALPE
WORD GEBRUIK OM
VIR DELE VAN DIE
LAND ELEKTRISITEIT
OP TE WEK
Kyk na ons
nuwe Weird
But True-
applikasie.
KOEIE KAN ’N
BAD VOL WATER
OP ’N DAG DRINK.
KOEIE KAN ’N
BAD VOL WATER
OP ’N DAG DRINK.
KOEIE KAN ’N
BAD VOL WATER
OP ’N
DAG DRINK.
KOEIE KAN ’N
BAD VOL WATER
OP ’N
DAG DRINK.
24
WetenskaPlikes
Het ’n nuWe
AAPSPESIE
met BlOu AGTER-

STEWE Ontdek.
MEER
KRY
MEER
KRY
MEER
KRY
MEER
KRY
01 O2 O3 O4 O5
O6 O7 O8 O9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
Nuwejaarsdag
Terug Skool toe
(binneland)
Terug Skool Toe
(kus)
NG KIDS te koop
© 2013 NatioNal GeoGraphic Society • NatioNal GeoGraphic, NatioNal GeoGraphic KidS, Geel raam eN Geel KidS-raam iS haNdelSmerKe vaN NatioNal GeoGraphic Society
• alle reGte voorbehou • foto: Getty (haaS) • iStocK photo (illuStraSie)

Tài liệu bạn tìm kiếm đã sẵn sàng tải về

Tải bản đầy đủ ngay
×